Deel

Impakstudie ‘vol leemtes en plagiaat’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 0 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Die Limpoporivier. Foto: Wikipedia
Die Limpoporivier. Foto: Wikipedia

Die voorgestelde Musina-Makhado Spesiale Ekonomiese Sone (MMSES) in Limpopo sal ’n vernietigende impak op die inwoners en die biodiversiteit van die Limpoporivierkom hê en moet daarom geskrap word.

So lui ’n prokureursbrief aan die provinsiale departement van omgewingsake deur drie nieregeringsorganisasies (NRO’s). Buitendien kan die departement nie oor die toekoms van die MMSES beslis nie omdat hy ’n direkte belang by die voorgestelde ontwikkeling het, lui die brief.

Earthlife Africa, groundWork en die Mining and Environmental Justice Community Network of South Africa sê in die brief die omgewingsimpakproses wemel van foute en is vol leemtes.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Rand - Dollar
18.92
+0.1%
Rand - Pond
23.88
+0.1%
Rand - Euro
20.39
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.32
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
908.05
+1.2%
Palladium
1,014.94
+1.3%
Goud
2,232.75
-0.0%
Silwer
24.95
-0.1%
Brent-ruolie
87.00
+1.8%
Top-40
68,346
0.0%
Alle aandele
74,536
0.0%
Hulpbronne 10
57,251
0.0%
Industriële 25
103,936
0.0%
Finansiële 15
16,502
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos